Logo
Kwarantyn 1600x160 Slim Homepage (2)

Dag 14: Die bou-bou show – Kwarantyn

Nuus
23 Junie 2020
Lego-blokkies is nie net seer om op te trap nie, dit is soms ook moeilik om te bou.
S1 D13 44

Blok jou hier, blok jou daar, blok jou oral! Op Dag 14 is dit boublokkies wat by #SpanScheepers en #SpanLeRoux spook.

Vandag se groepstaak het begin met Ferdi wat vertel: “In vandag se groeptaak bou ons Lego vir 'n 1000-punte! Wie wil nou nie Lego bou vir punte nie?”

Natuurlik is dit nie net bou-bou soos jy wil nie, almal moes die Eiffeltoring in Parys bou.

S1 D13 31
S1 D13 44
S1 D13 44
S1 D13 44
S1 D13 44
S1 D13 31
S1 D13 31
S1 D13 33
Gallery
S1 D13 31