Koppieteefontein
144
Realiteit
PG
Welkom
Nuus
Video's
Nuus
KoppieTeeFontein met Jak de Priester keer terug na kykNET - KoppieTeeFontein
Die gewilde kuierprogram KoppieTeeFontein, met Jak de Priester as onderhoudvoerder, is terug vir ’n derde seisoen. Vanaf Vrydag 5 Mei 17:30 gaan Jak weer hartsgesprekke oor ’n koppie tee met bekendes die land vol hê.
Nuus
Jak is terug vir nog ’n seisoen van Koppieteefontein
Die tweede seisoen van Koppieteefontein met aanbieder Jak de Priester bring groot persoonlikhede soos filmmaker Leon Schuster en veteraan-omroeper Amoré Bekker as gaste.
Nuus
Koppieteefontein: Jak en bekendes kuier om ’n koppie tee
'n Hartsgesprek gebeur oor 'n koppie tee. In die nuwe kykNET-program, Koppieteefontein, wat Vrydag 1 Oktober 17:30 afskop, kuier aanbieder Jak de Priester by fenominale Suid-Afrikaners.