#OppiNoot - Seisoen 1Vanaf Woensdag 5 Junie is daar 'n nuwe musiekspeletjiesprogram op #kykNET DStv kanaal 144!
Emo Adams, gewilde en geliefde aanbieder van programme soos "Noot vir Noot" en "Maak My Famous" en nou ook van OppiNoot sê kykers kan baie pret, plesier, baie gelag, lekker saamsing verwag!