Hotel
144
Komedie
13 L
Welkom
Nuus
Video's
Fransen-span
Jaap soek ‘n vrou – Hotel
Video
03 Januarie
Malanie gaan nie rus voordat Jaap sy pot se deksel gevind het nie.
Teken in en KYK
Up Next
Amptelike voorskou – Hotel
06 Desember
Totsiens, Oom Dirk – Hotel
02 Desember
Lag nog ’n slag – Hotel 4
02 April
Stephano se eie medisyne – Hotel 4
30 Maart
Die enigste Jaap – Hotel 4
23 Maart
Vang my! – Hotel 4
09 Maart
Jy sal ook hiervan hou
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.
Video
Ontmoet Boer Jacques – Boer soek ‘n vrou
Die inwoner van Venterstad sê hy het al klaar ’n idee van waar hy sy vrou gaan vra om te trou! Hy soek iemand wat sy terggees sal geniet.
Video
Ontmoet Boer Lulani – Boer soek ‘n vrou
Buiten die boerdery, word Lulani se lewe vervul deur bergfietsry, "trail runs" en 'n kwaliteittyd saam met haar honde. Sy is op soek na 'n vrou wat kans sien om groot avonture aan te pak.