Getroud Met Rugby
144
Drama
13 V
Welkom
Video's
Nuus
Karakters
Foto’s
Getroud Met Rugby: 17 Julie 2012 (Deel 2)
Video
25 Julie
Botha Botha en Corlea dink aan 'n manier om geld te maak. Die Stryders se transformasie begin met die hulp van ʼn bemarkingsbestuurder, Adam en ʼn sielkundige, Iva. Ons ontmoet ook die nuwe supersexy Pom-Pom meisies en ʼn nuwe speler, Raka.
Teken in en KYK
Up Next
Getroud Met Rugby: 17 Julie 2012 (Deel 1)
25 Julie
Getroud met Rugby is terug vir 'n nuwe reeks!
06 Julie
Getroud met Rugby: 17 Julie 2012 voorskou
06 Julie
Bibi se onderonsie – Getroud met rugby
18 November
Voorskou: 19 - 23 September 2022 – Getroud met rugby
19 September
Voorskou: 12 - 16 September 2022 – Getroud met rugby
12 September
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 18 - 22 Julie 2022 – Getroud met rugby
Gaan Schalk van die versoekings kan ontslae raak? Wie is die nuwe gesigte by die Stryders? Skakel elke weeksaand om 18:00 in vir die nuutste intriges in Getroud met rugby.
Video
Dramaterapie - Prontuit
Dramaterapie - Prontuit | 17 Januarie 2023 | kykNET Suid-Afrikaners is ‘n getraumatiseerde nasie – van geweldsmisdaad tot voortslepende beurtkrag is deel van ons realiteit. Ons bekyk dramaterapie, en die positiewe impak wat dit op individue en die gemeenskap kan hê. * Kyk Prontuit Dinsdae 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up. Drama Therapy - Prontuit | 17 January 2023 | kykNET South Africans are a traumatised nation. Violent crimes and rolling blackouts are a part of our daily lives. We look at drama therapy and the positive impact it can have on individuals and the community. * Watch Prontuit on Tuesday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up.
Video
Voorskou: 25 - 29 Julie 2022 – Getroud met rugby
Philip is al skaars by die Stryders en hy veroorsaak groot moeilikheid…
Video
Voorskou: 11 - 15 Julie 2022 – Getroud met rugby
Kristien se nuwe selfverdedigings-afrigter sorg vir hope vermaak in vandeesweek se epissodes van #kykNETGMR.