Getroud Met Rugby
144
Drama
13 V
Welkom
Video's
Nuus
Karakters
Foto’s
Getroud met Rugby is terug vir 'n nuwe reeks!
Video
06 Julie
In die nuwe seisoen van Getroud Met Rugby deel ons weer in die lief en leed van die bekende karakters, maar ons ontmoet ook ʼn hele paar nuwe karakters, wat deel word van die Stryders-wêreld. Begin 17 Julie om 20:00.
Teken in en KYK
Up Next
Getroud met Rugby: 17 Julie 2012 voorskou
06 Julie
Bibi se onderonsie – Getroud met rugby
18 November
Voorskou: 19 - 23 September 2022 – Getroud met rugby
19 September
Voorskou: 12 - 16 September 2022 – Getroud met rugby
12 September
Besit ‘n stukkie geskiedenis – Getroud met rugby
05 September
Voorskou: 5 – 9 September 2022 – Getroud met rugby
05 September
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 2 - 6 Oktober 2023 – Binnelanders
Is Ella Swart, oftewel Marissa Vermaak, weer terug om moeilikheid te maak?
Video
Amptelike voorskou – Die Byl
Vier karakters wat ons deur die jare leer ken het. ’n Karakter wat terug is in ’n poging om vrede met haar verlede te maak. Twee nuwe spanlede wat hulle by die eenheid aansluit. Reeksmoordenaars wat Byl en sy span tot die uiterste toets en een wat hulle telkens ontglip en al meer met makabere dade tart. Dit is wat op kykers wag in die vyfde seisoen van die immergewilde reeks Die Byl, wat vanaf Dinsdag 16 Januarie 2024 om 20:00 weer op kykNET (DStv-kanaal 144) te sien sal wees.
Video
Die Super Rugby-gelukbringer – Hougaard: Liefling van Loftus
Johan Naude, 'n Blou Bulle-ondersteuner, en Derick Hougaard gesels oor daardie Super Rugby-wedstryd.
Video
Basiese rugby reëls – In Frans, ja!
Vanes-Mari du Toit en Hamilton Wessels maak seker dat jy kan saampraat as die geselsies gaan rondom die 2023 Rugby Wêreldbeker in Frankryk: Hier is 'n lys van rugby reëls en termes wat jy moet weet.