Logo
Elders Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

Elders

144ReisprogramPG

Die nara vrug van die Topnaar – Elders: Namibië

Video
25 Augustus

Herman Areseb wys vir Erns hoe om die nara voor te berei en eet, en vertel hom bietjie van die geskiedenis van die Topnaar van die Namib woestyn.