Is daar mense in jou lewe wat nie meer oor die weg kom nie? Wat baklei, kwaaivriende geraak het, of waar die verhouding skipbreuk gely het? kykNET se nuwe program, Die Uitnodiging, is dalk net die oplossing.
S1 | E13
29 Desember 21:00
'S1/E13'. Kan iets te stukkend wees, of is daar altyd hoop? Ons loer in by drie van ons families om te hoor wat gebeur h...