Is daar mense in jou lewe wat nie meer oor die weg kom nie? Wat baklei, kwaai vriende geraak het, of waar die verhouding skipbreuk gely het? kykNET se nuwe program, Die Uitnodiging, is dalk net die oplossing.
S2 | E13
14 Oktober 21:00
'S2/E13'. Oor die afgelope seisoen het ons families en vriende genooi om, om 'n tafel te sit en dinge uit te praat. In h...