Logo
Die Real Housewives van Pretoria - Season 1. Lottostar Kompetisie - R50 000
web uni tv guide

Die Real Housewives van Pretoria

144Realiteit13 L

#RHOPTA_Rhona

Rhona Erasmus

Rhona het op tienjarige ouderdom saam met haar gesin vanaf Meyerton na Pretoria verhuis. Sy is deesdae die eienaar van twee besighede, Trouvaille Boutique Day Spa en Midstream College Baby House in Midstream Estate waar sy en haar gesin ook woonagtig is. Rhona was destyds Heinrich en Renske se au pair en het met hulle hulp haar eerste besigheid (Midstream College Baby House) begin. Rhona glo vas dat jy nie dinge agter iemand se rug moet sê nie, daarom vertel sy jou graag in jou gesig wat sy van jou dink.

Mel Viljoen
Renske Lammerding
Rhona Erasmus