Logo
Die Real Housewives van Pretoria - Season 1. Lottostar Kompetisie - R50 000
web uni tv guide

Die Real Housewives van Pretoria

144Realiteit13 L

#RHOPTA_Renske

Renske Lammerding

Renske is welbekend in Silver Lakes weens haar boetiek in die estate en natuurlik haar man, Heinrich, se welvaart. Dit beteken egter ook dat daar heelwat oor Renske-hulle geskinder word. Maar is daar enige waarheid daarin en skinder sy self? Beslis nie, as jy Renske vra nie. Renske is deesdae die eienaar van die Mrs. Globe- skoonheidskompetisie en wil graag daarmee ander vroue help om hulleself te bemagtig.

Rhona Erasmus
Marie Bosman
Renske Lammerding