web uni tv guide
kN Digital Banners Template Die Groenste Vingers v2Slim Homepage 1600x160 (2)
web uni tv guide

Die Groenste Vingers

144KompetisieFamilie

#DGV_Marolee

Marolee Smith

Marolee Smith is 33-jaar oud. Sy is vanaf 2017 ’n vryskut-bloemis in Paarl en beskryf haar styl as ekleties. 

“My gunsteling blom is die roos (soos talle mense seker). Die snoei van rose is soms hard en seer - maar net soos baie dinge in die lewe moet mens die seer deurgaan om weer by die mooi uit te kom.”

Ilse Barnard-Walker Deelnemer Seisoen 2 - Die groenste vingers
Monique Ritson - Die groenste vingers - Seisoen 2 - Deelnemer
Marolee Smith - Deelnemer - Die groenste vingers - Seisoen 2