web uni tv guide
kN Digital Banners Template Die Groenste Vingers v2Slim Homepage 1600x160 (2)
web uni tv guide

Die Groenste Vingers

144KompetisieFamilie

#DGV_Monique

Monique Ritson

Monique Ritson is ’n 35-jarige bloemis en eienaar van DiNique Emporium in Belville, Wes-Kaap. 

“Ek is lief vir die Vanda Orchid. Die kleure is altyd baie mooi en helder, die plant lyk altyd vir my baie modern en dit hou baie lank. Ek is ook baie lief vir ‘n Ohara roos, want hy gaan vreeslik mooi oop en sy reuk is fantasties!”

Marolee Smith - Deelnemer - Die groenste vingers - Seisoen 2
Nyoka Coetzee Die groenste vingers Seisoen 2 Deelnemer
Monique Ritson - Die groenste vingers - Seisoen 2 - Deelnemer