Logo
Bravo New Imaging June 2022 Slim BB
web uni tv guide

Bravo!

144GlansjoernaalPG13

Het jy dit misgeloop?

“Having fun” – Bravo! Image : 16457
Nie so “bad” ou nie – Bravo! Image : 16371
Nie so “bad” ou nie – Bravo!Die “Bravo!”-span het gaan inloer by Liam Bosman, wat die karakter van Johan Swarts vertolk in die kykNET-telenovela, “Diepe Waters”, wat kykers warm onder die kraag het.
Boer soek 'n vrou: Langtafel – Bravo! Image : 16268
Boer soek 'n vrou: Langtafel – Bravo!Ewan Strydom van die Bravo!-span gesels met die "Boer soek 'n vrou" aanbieders oor hul gunsteling herinneringe van die maatsoek-reeks, wat vanjaar sy seisoen 15 vier.
Magda Louw – Bravo! Image : 16198
Magda Louw – Bravo!Ewan Strydom gesels met die akteurs van die komediereeks, Magda Louw.
"My rou kant oopgemaak" – Die Real Housewives van Pretoria Image : 16057
RHOPTA: "My rou kant is oopgemaak" – Bravo!Die Bravo!-span gesels met span agter "Die Real Housewives van Pretoria". Hulle deel waarom hierdie reeks 'n sukses geword het in die land.
23 Oktober 2022 - Franz Grabe Image : 15948
23 Oktober 2022 - Franz GrabeOns ontmoet blom-kunstenaar Franz Grabe en gesels oor sy passie vir blomme. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - https://bit.ly/36PFSr0 Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
2 Oktober 2022 - Diepe Waters Image : 15858
2 Oktober 2022 - Diepe Waters“Bravo: Wys jou wat gebeur agter die skerms by kykNET se nuwe telenovela, Diepe Waters. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - https://bit.ly/36PFSr0 Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Spoorloos - Bravo! Image : 15525
Spoorloos - Bravo!Die Bravo!-span gesels met regisseur Christo Davids, Bobby van Jaarsveld en die ander akteurs van Spoorloos: Die Eiland oor hoekom die TV-reeks aanklank vind by sy gehoor, hul rol in die produksie en wat hulle geniet om saam mekaar te werk.
Silwerskermfees - Bravo! Image : 14291
Silwerskermfees - Bravo!Die Silwerskermfees is terug en ń dekade van uitnemendheid in die filmbedryf. Ons kuier saam in Kaapstad by The Bay Hotel.
Baas van die plaas – Bravo! Image : 14254
Baas van die plaas – Bravo!Dis ’n derde seisoen van Boer Soek ’n Vrou vir die pragtige Marciel Hopkins. Reynard het onlangs gaan inloer om te hoor van onder meer toneelspel, New York en die liefde in háár lewe.
David Louw & Christel van den Berg - Bravo! Image : 13717
David Louw & Christel van den Bergh - Bravo!Ons kuier by die akteurspaar David Louw en Christel van den Bergh en ontmoet hul kleinding.
Alles Malan - Bravo! Image : 13692
Alles Malan - Bravo!Ons kuier agter die skerms tydens die verfilming van Alles Malan.
Wat dit vat - Bravo! Image : 13579
Wat dit vat - Bravo!Ons kuier op stel van kykNET se nuwe realiteitsreeks, Wat dit vat.
Nicole Fortuin - Bravo! Image : 13577
Nicole Fortuin - Bravo!Ons kuier by aktrise Nicole Fortuin.
Elsa Esterhuizen - Bravo! Image : 13547
Elsa Esterhuizen - Bravo!Ontmoet Die Groot Ontbyt se Elsa Esterhuizen.
NNK overlay
Nêrens, Noord-Kaap - Bravo!Ons kuier agter die skerms en vertel jou meer oor kykNET se splinternuwe dramareeks, Nêrens, Noord-Kaap.
Op My Eish - Bravo! Image : 12528
Op My Eish - Bravo!Ons is daar wanneer Neels van Jaarsveld sy finale keuse maak in sy maatsoekprogram - Op My Eish.
Franci Swanepoel - Bravo! Image : 12514
Franci Swanepoel - Bravo!Franci Swanepoel gesels oor Spoorloos.
Brümilda van Rensburg - Bravo! Image : 12481
Brümilda van Rensburg - Bravo!Ons gaan kuier by die formidabele Brümilda van Rensburg.
Kyk Wie Praat - Bravo! Image : 12482
Kyk Wie Praat - Bravo!Ons is op die stel van die nuwe realiteitsprogram, Kyk Wie Praat.
Diaan Lawrenson - Bravo! Image : 12454
Diaan Lawrenson - Bravo!Ons gesels met aktrise Diaan Lawrenson oor haar rol in Spoorloos.
Lui Maar Op, Belinda - Bravo! Image : 12422
Lui Maar Op, Belinda - Bravo!Ons kuier agter die skerms tydens die opname van die tweede seisoen van Lui Maar Op, Belinda.
Boer Soek 'n Vrou se Richann en René - Bravo! Image : 12292
Boer Soek 'n Vrou se Richann en René - Bravo!Boer Soek 'n vrou se Richann en René gesels oor die liefde en hul musiekloopbaan.
Robbie Wessels - Bravo! Image : 12257
Robbie Wessels - Bravo!Robbie Wessels vertel meer oor sy terugkeer na Binnelanders.
“Having fun” – Bravo!

Hierdie behoort ook jou aandag trek

NOG VERMAAK

Vandag
Môre
Sondag
Maandag
Dinsdag
Woensdag
Donderdag