Bravo!
144
Glansjoernaal
PG13
Welkom
Video’s
Boer soek 'n vrou: Langtafel – Bravo!
Video
05 Februarie
Ewan Strydom van die Bravo!-span gesels met die "Boer soek 'n vrou" aanbieders oor hul gunsteling herinneringe van die maatsoek-reeks, wat vanjaar sy seisoen 15 vier.
Teken in en KYK
Up Next
Magda Louw – Bravo!
04 Januarie
RHOPTA: "My rou kant is oopgemaak" – Bravo!
19 November
23 Oktober 2022 - Franz Grabe
30 Oktober
2 Oktober 2022 - Diepe Waters
20 Oktober
Spoorloos - Bravo!
26 Julie
Silwerskermfees - Bravo!
20 April
Jy sal ook hiervan hou
Video
“Okay” – Boer soek ‘n vrou
Cherecé is nie teleurgesteld in die “Boer soek ‘n vrou”-proses nadat sy Boer Louis B se plaas verlaat het nie.
Video
“Ek gun dit vir hulle” – Boer soek ‘n vrou
Al het Madeleen se “Boer soek ‘n vrou”-reis tot ‘n einde gekom, is sy nie spyt dat sy vir Hennie beter kon leer ken nie en wens vir hom net die beste toe.
Video
“Erg oor mekaar” – Boer soek ’n vrou
Dié twee kon nie ophou saam lag nie en Eloïse se familie en vriende het net goeie goed te sê gehad!
Video
“Aan my sy” – Boer soek ’n vrou
Philru het gehou van wat hy sien by die braai en glo dat hy en Lané beslis op die regte pad is.