Tracey wys ons die swier en styl van onse eie Robbie se troue! (Haal uit die snesies – hierdie een maak seer so mooi is dit en gaan almal weer in die liefde laat glo…).