Logo
Binnelanders Slim Homepage 1600x160
web uni tv guide

Binnelanders

144Drama13

Binnelanders: Verdagte poeier

Nuus
15 Augustus 2015
Volgende week op Binnelanders roep Jana ’n noodvergadering en ’n verdagte poeier word ontdek.
ep1141-2
Volgende week op Binnelanders roep Jana ’n noodvergadering en ’n verdagte poeier word ontdek.

34 ep1141 5


Daleen is in ’n toestand wanneer sy terugkeer van Rustenburg, en ’n donker geheim word gedeel.

34 ep1141 2


At kom gou agter dat Roelf nie maklik gaan laat gaan nie, terwyl Karli en Herman koppe stamp oor Roelf. Die waarheid maak nie van iemand ’n lammetjie nie.

Okkie het goeie nuus om met Ilse te deel.

34 ep1145 4


Die jong klomp vertrek na die matriekafskeid, en iemand verdwyn spoorloos.

Kyk Binnelanders, weeksaande om 19:30.