Logo
Binnelanders Slim Homepage 1600x160
web uni tv guide

Binnelanders

144Drama13

Binnelanders: Die toekoms

Nuus
24 Julie 2015
Hierdie week op Binnelanders ontferm Pippa en Daleen hulle oor Ivanka, en iemand is bekommerd oor haar toekoms.
ep1126-5
Hierdie week op Binnelanders ontferm Pippa en Daleen hulle oor Ivanka, en iemand is bekommerd oor haar toekoms.

34 ep1126 5


Sonette gee uiteindelik vir Rian ’n antwoord, en Pippa verseker haar dat sy nog van plan kan verander.

Daar word gekonkel om Christiaan in die duister te hou, en David word gevra om ’n boodskap oor te dra.

34 ep1127 4


Jennifer dink ’n operasie is goeie publisiteit vir die kliniek. Herman oorreageer teenoor Jana, en ’n fisiese geveg breek uit in die dokters se ruskamer.

Kyk Binnelanders, weeksaande om 19:30.