Logo
Binnelanders Slim Homepage 1600x160
web uni tv guide

Binnelanders

144Drama13

Binnelanders: Daleen praat oor Malan se dood

Nuus
21 April 2015
Malan Koster se dood is vir haar ’n groot skok, sê Daleen in ’n eksklusiewe video.
ep1057-3
Malan Koster se dood is vir haar ’n groot skok, sê Daleen in ’n eksklusiewe video.

Sy het hom dalk in sekere situasies probeer wegwens, “maar ek het hom nooit dood gewens nie,” sê Daleen. In ’n eksklusiewe video vertel sy meer oor die leemte wat Malan agterlaat. “Ek is bekommerd oor my dogtertjie,” sê sy.

Kyk die eksklusiewe video hier.