Herman se jaloesie lei tot ’n verskoning, en Ilse het genoeg gehad van Wimpie se ‘hulp’. Jennifer gaan Jana se hulp nodig hê om bewysstukke te kry, en ’n ‘oorwinning’ is van korte duur. Die waarheid maak ongelooflik seer, en At laat nie met hom mors nie.