Logo
Binnelanders S13 Slim BB Updated November 2023
web uni tv guide

Binnelanders

144Drama13 VL
Tertius Jonker Binnelanders Profile

Tertius Jonker

Tertius Jonker is aan die stuur van Ongevalle. Hy is baie mense se definisie van Mr. Nice Guy en hy kom goed oor die weg met almal. Tertius is die pa van twee kinders, Nina en Luc, maar albei bly oorsee saam met hulle ma’s. Hy het ’n paar jaar gelede uitgevind dat sy pa al die jare ’n dubbele lewe gelei het en ’n ander vrou en dogter, Gaby (Tertius se stiefsussie) het. Gaby is ’n verpleegsuster by Binneland. Tertius en Tracy is baie na aan mekaar...