Logo
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Wat dink jy? – Arendsvlei

Nuus
30 Maart 2019
Lees meer.
Wat dink jy? – Arendsvlei

In ’n wêreld waar sosiale media meer relevant is as ooit is dit moontlik vir kykers om aanhoudelik te reageer op wat op televisie gebeur sowel as wat aanlyn gesê word. Die resultaat is dat talle gesprekke vorm tydens die uitsendings van Arendsvlei wat lei tot ’n netwerk van kykers se opinies, reaksies en idees. Hier is ’n paar van ons gunsteling comments op Twitter.

Nie almal is ondersteuners van Janice nie, maar meeste stem saam dat Crystal Donna Roberts die karakter uitstekend vertolk.

Talle kykers het geniet om te sien hoe Nicolene vir Anton op sy plek sit.

Hierdie een het ons behoorlik laat lag!

Beatrice se aanhoudelike pogings om Samantha weer in haar lewe te hê is uiters hartroerend.

Hazel wat die ligte afsit om ’n punt te bewys het ons almal verskaf met ’n gevoel wat Suid-Afrikaners sal verstaan.

Kykers het nie dié verhouding goed gekeur nie en het die ergste verwag.

Hierdie is hoe baie kykers reageer wanneer Craig Adriaanse verskyn.

Maak seker dat jy ook jou mening lig deur die hutsmerk Arendsvlei te gebruik op Instagram, Facebook en Twitter.