Logo
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Wag, wat? – Arendsvlei

Nuus
25 Maart 2019
Lees meer.
Wag, wat? – Arendsvlei

Wat kan beter wees as om jou gunsteling sepie te kyk? Die antwoord is om saam te gesels en te lag vir almal se komiese kommentaar op Twitter! Hier is ’n paar die tweets wat ons laat rol het van die lag.

Nie almal dink Nicolene en Anton se verbode liefde is so romanties soos wat dit soms voorkom nie.

Almal het lekker gekry toe Lionel se verlede uiteindelik opvang met hom.

Die wag van Woensdag tot Maandag voel soms soos ’n ewigheid!

Dit was nie maklik nie, maar Janice het dit reggekry.

Sy was beslis op meer van ’n avontuur as wat Thys ooit verwag het.

Verskeie kykers wonder sekerlik dieselfde.

Vernon se eerste indruk op Janice gaan nou vinnig verdwyn nie.

Dis iets wat hy beslis nie wou sien nie.

Indien jy wil saam lag, saam huil of net sien wat almal sê oor die reeks, volg ons op sosiale media en gesels saam met die hutsmerk #Arendsvlei op Instagram, Facebook en Twitter.