Logo
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Vlei komedie – Arendsvlei

Nuus
30 Maart 2019
Lees meer.
Vlei komedie – Arendsvlei

Arendsvlei verskaf kykers met ’n gesonde balans tussen drama en komedie. Al ons gunsteling karakters het hul eie grappe en komiese frases wat ons nooit kan vergeet nie! Hier is ’n paar van die snaakse oomblikke uit omlangse episodes van die reeks.

Johnny se gesig toe hy stage fright kry voor die kamera was onvergeetlik.

Hein is soms net té veel! 

Vern se smooth talk het ons lekker laat lag.

Janice kon nie Claudia se geheim vir lank stilhou nie.

Ons dink nie Lionel weet eintlik veel van massages gee nie.

Hein was duidelik nie bewus met wie hy praat nie.

Ons moet erken dat ons lekker gekry het toe Debra vir Ruiter op sy plek sit.

Vir meer komiese oomblikke, volg ons op sosiale media en gesels saam met die hutsmerk #Arendsvlei op Instagram, Facebook en Twitter vir baie meer foto’s en eksklusiewe inhoud.