Logo
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

LOL! – Arendslvei

Nuus
31 Maart 2019
Lees meer.
LOL! – Arendslvei

Hoewel Arendsvlei vol drama is, is daar ook talle oomblikke wat ons laat rol van die lag! Komiese sêgoed, grappe en belaglike gebeurtenisse. Dié reeks het alles wat ’n glimlag op kykers se gesigte sal los. Hier is ’n paar van die snaakste oomblikke van die reeks sovêr.

Wendy se Mean Girls inspired grap was sekerlik een van die beste sêgoed van die reeks sovêr.

Lee-Roy het vir Chantel op haar plek gesit met hierdie komiese belediging.

Een van Ruiter se eerste sinne in die reeks het ons beslis laat giggel!

Hazel wat ’n valkoog hou oor Ilke het ons talle kere laat lag.

Lionel se mond benodig beslis remme! 

Jason se poging om vir Hazel terug te kry was classic!

Wie sou nou ooit hierdie komiese verhouding kon vergeet.

Vir meer snaakse oomblikke volg ons op sosiale media en gesels saam met die hutsmerk #Arendsvlei op Instagram, Facebook en Twitter.