Logo
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Lionel, ou Lionel – Arendsvlei

Nuus
26 Maart 2019
Lees meer.
Lionel, ou Lionel – Arendsvlei

Soms laat hy jou lag en soms kan kykers hom nie verdra nie. Een ding is egter verseker, Lionel weet hoe om enige toneel op te kikker. Hy verskaf ons met een komiese oomblik na die ander en ons kan soms net nie genoeg kry nie. Hier is ’n paar oomblikke wat gemaak het dat ons hom nooit sal kan vergeet nie.

Ons ken almal iemand wat soortgelyk reageer wanneer iemand vir hul vrugte aanbied.

Lionel kom defnitief nie voor of hy enigiets weet van massages gee nie.

Hy het natuurlik ook ’n gawe om altyd moeilikheid te vermy en ’n situasie anders te laat lyk as wat dit werklik is. 

Sy pogings om die Cupido-familie aan sy kant te kry verloop nie altyd baie goed nie.

Wie kan nou Lionel se eerste dag van PT-onderwys vergeet!

Lionel wat probeer sexy wees en Janice probeer verlei was ’n groot treffer!

Wil jy net meer en meer van Lionel sien? Maak dan seker jy volg ons op sosiale media en gesels saam met die hutsmerk #Arendsvlei op Instagram, Facebook en Twitter.