Logo
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Lekker lag – Arendsvlei

Nuus
15 Maart 2019
Lees meer.
Lekker lag – Arendsvlei

Memes is ’n wêreld wye internet-sensasie wat in omlangse jare een van die mees algemene vorme van komedie geword het. Aangesien Arendsvlei meer as genoeg snaakse oomblikke het om vas te vang maak dit net sin dat daar Arendsvlei memes beskikbaar is vir kykers. Hier is ’n paar van ons gunstellinge:

Sam en Debra se bakleiery was een van die hoogtepunte van die reeks. Wie sou nou hierdie komiese sin kon vergeet?

Hierdie grap van Lionel as nou meer relevant is ooit tevore!

Wesley se great escape uit die stoorkamer toe hy vasgevang was saam met Lee-Roy het almal beïndruk. 

Hierdie sin kon sekerlik op verskeie maniere opgeneem word.

Hierdie grap wat geïnspireer was deur die bekende film Mean Girls was sekerlik een van Wendy se beste oomblikke.

Ons is seker almal onthou steeds Lionel se stalker. Elke keer wat ons die woord daddy hoor, sal ons dink aan tonele soos hierdie.

Janice se gesigsuitdrukking vir hierdie grap was perfek. 

Een gesin, drie baie verskillende emosies.

Indien jy nog meer van die reeks se snaakste oomblikke wil sien, volg ons op sosiale media en gesels saam met die hutsmerk #Arendsvlei op Instagram, Facebook en Twitter.