Logo
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Iets te sê – Arendsvlei

Nuus
30 Maart 2019
Lees meer.
Iets te sê – Arendsvlei

Die daaglikse voorsmaak wat kykers gegee word vir die drama wat voorlê dryf ’n gesprek en verskaf soms komiese opinies. Ons sien elke week week uit daarna om te sien wat kykers verwag om te gebeur in Arendsvlei en wat hul te sê het oor die belangrikste gebeurtenisse in die reeks. Hier is ’n seleksie van ’n paar van ons gunsteling kommentare wat gelewer is op Facebook.

Angelo Visagie: “Anton se sterre man kinders vandag luister maar baie min na die ouers ek se as jy nie wil hoor nie moet jy maar voel my punt kyk hoe lyk arme hein se gesig trek al blou van kwaad gyt.”

Christine Chrissie: “Sjoe gisteaand so gehuil#sadface.”

Emile Miela Polman: “Was baie hartseer...Dit is wat jy goeie akteur werk noem.. n Oscar vir Lee-Roy en Claudia vir die goeie stukkie tonneel spel #ArendsVleiNumberOneFan.”

Carmy George: “Hulle 2 hoort saam ja, wnt hle is al2 ewe saggies.. lionel en sy sexy duif pas ook netjies.. En laastens ek het baie respek vir BulletBoy.”

Maransia Hartnick: “Beatrix hou nie van Lionel nie, sy weet seker hy is nie opreg nie....daarom moedig sy haar broer en Ronel aan...sy wil mos net uitkyk vir haar vriendasie.....”

Theolla Langenhoven: “Oeee, Janice se true colours gaan nou begin wys, ou Lionie. Jy sal moet oppas, sy gaan Bontas-girla raak. No more weekend special.”

Lynette Forbes: “Anton se matriek punte is seker 100%...”

Cherildene Dienky Felix: “Dstv Now app... So eks gereed Kan nie wag nie ... Eskom sal my ni onder kry ni .”

Nadia Jo-Ann May: “Oeh ek het sommer baie gehuil die sluise was oop.”

Ju-leigh Dianne Hendriks: “Thys en Ronel omw thats now a match for you, ek sal lankal lionel onder sy gat geskop het.”

Wil jy ook jou opinie laat hoor? Volg ons dan op sosiale media en gesels saam met die hutsmerk #Arendsvlei op Instagram, Facebook en Twitter.