Logo
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Geheime romanse – Arendsvlei

Nuus
29 Maart 2019
Lees meer.
Geheime romanse – Arendsvlei

Dit was duidelik dat dit net ’n kwessie van tyd sou wees voordat Janice en Lionel gaan verneuk op hul eggenote. Wat begin het as net ’n fling, het egter baie ernstig geraak en het langer aangehou as wat oorspronklik verwag was. Aangesien Thys en Ronel twee geliefde protagoniste is in Arendsvlei, is kykers nie gelukkig met die situasie en het hul gevoelens uitgebeeld op Twitter.

Een woord om Lionel en Janice te beskryf.

Kykers het dit geniet om te sien dat Lionel moontlik nie so ernstig is soos Janice oor die verhouding nie. 

Ons het gerol van die lag toe Lionel se verlede opvang met hom!

Hierdie kyker het verwag dat aksie geneem word.

Lionel was lekker jaloers vir iemand wat die other man is. 

Dinge het nie altyd glad verloop tussen dié twee nie.

Al is sy kwaad vir hom, kan Janice nie Lionel se vreemde charm weerstaan nie.

Volg ons op alle platforms en gesels saam met die hutsmerk #Arendsvlei op Instagram, Facebook en Twitter.