Logo
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Dit wemel op Twitter – Arendsvlei

Nuus
14 Maart 2019
Lees meer.
Arendsvlei Twitter

Foto: Adobe Spark

Arendsvlei se Twitter-familie bestaan uit ’n groep lojale ondersteuners van die reeks wat weekliks saam gesels op die #Arendsvlei-hutsmerk. Dié aanhangers laat ons met elke episode lag en reageer op allerhande kreatiewe maniere tot elke toneel. Om hierdie gees te vier, lig ons dié week van ons gunstelling tweets uit. 

Emile Smith het ’n oomblik geneem om die talentvolle skrywer van die reeks te bedank:

 

Chantel het baie vinnig oorgeskakel na ’n protagonis in die reeks, en kykers se gevoelens oor dié karakter het so te sê oornag verander:

Die liefdes-vierhoek wat nogsteeds ontwikkel, het baie tonge laat klap:

Aanhangers kon nie glo toe Thys uiteindelik die moed bymekaar skraap om vir Ronel te soen nie:

Almal het grappe gehad oor Kim en haar desperate pogings om Vern terug te wen:

Die romanse tussen juffrou en leerder is nogsteeds die skandaal van die jaar:

https://twitter.com/earlseptember/status/1103360933529821185

Debra wat weier dat Ruiter in haar lewe inkruip was natuurlik ook ’n groot treffer:

Wil jy deel wees van die gesprek wat skaars gaan slaap? Gesels saam op Twitter, Instagram en Facebook met die hutsmerk #Arendsvlei.