Logo
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Die storie in GIF’s – Arendsvlei

Nuus
14 Maart 2019
Lees meer.
Die storie in GIF’s – Arendsvlei

Die Arendsvlei-gesprek op Twitter word gedryf deur die getroue aanhangers van die program en ons gesels graag saam. Met behulp van GIF’s gee ons vir kykers kort brokkies uit episodes wat belangrike oomblikke uit die reeks uitlig. Hierdie oomblikke sit klem op gebeurtenisse in die reeks en sê soms iets sonder dat woorde benodig word. Hier is van ons gunstelling GIF’s uit Arendsvlei tot dusvêr.

Thys en Claudia het die humor gesien in ’n foto wat Janice laat neem het en sy was nie beïndruk met hul reaksie nie.

Lionel op sy komiese beste.

Na hierdie oomblik gaan kykers nie gou die woorde “sê iets man” vergeet nie.

Die begin van ’n verbode verhouding.

Hierdie toneel het ’n gevoel uitgelig wat ons almal baie goed ken.

Dié oomblik het sekerlik baie harte byna laat staan.

Samatha wat haar ma klap het ons laat snak na ons asems.

Volg die reeks en gesels saam met die hutsmerk #Arendsvlei op Twitter, Instagram en Facebook vir veel meer GIF’s, foto’s en video’s.