Logo
web uni tv guide

Afskaal

145DokumentêrPG13L

Wen een van DRIE pryse met Afskaal.

Afskaal

Wen met 'Slender Wonder' – Afskaal

Slender Wonder is ‘n Mediese Gewigsverlies Program wat die oorsaak van vetsug behandel en nie net die simptome nie.

EERSTE PRYS:
’n 12 Weke Slender Wonder Borgskap ter waarde van R12 000. 

TWEEDE PRYS:
’n Slender Wonder geskenkpak ter waarde van R3000.

DERDE PRYS:
Of ’n GENEWAY (TM) GENECOMBO(TM) DNS toets en terugvoer sessie ter waarde van R5000.

Inskrywingsmetode:

Antwoord die drie maklike vrae.

Inskrywingstydperk:

Donderdag 5 Desember 2019 - Donderdag 2 Januarie 2020

Ander reëls:

–     Die wenner sal op kykNET se webblad aangekondig word.

–     Slegs inskrywings wat aan die reëls voldoen sal oorweeg word.

–     Slegs een inskrywing per persoon

–     Kompetisie is geskik vir enige iemand oor die ouderdom 18

–     Die prys is oordraagbaar

–     Een prys per wenner. Daar sal dus drie wenners gekies word.

Wenners:

  • 1ste Plek: Charlotte Pretorious
  • 2de Plek: Magda Cloete
  • 3de Plek: Tertia Janse van Rensburg