Logo

Whirlpool: Hier is die wenners

Nuus
04 September 2015
Vyf gelukkige kykers kan elk ’n Whirlpool Powerdry-skottelgoedwasser ter waarde van R7 999 losslaan!
Whirlpool
Vyf gelukkige kykers het elk ’n Whirlpool Powerdry-skottelgoedwasser ter waarde van R7 999 losgeslaan!

Om te wen moes kykers in Augustus VeranderDinge, Sondae om 18:00 kyk en ’n eenvoudige vraag beantwoord.

Die wenners is:
Chantelle Liebenberg
Jeanette Viljoen
Leon Verster
Chantelle Jeffrey
Corli van Zyl

34 wp logo