Logo

Top 20: 3 Februarie 2017

Nuus
01 Februarie 2017
Kyk Top 20, Vrydae om 20:00 op kykNET NOU! (herhaling Saterdag om 15:00) en 21:30 op kykNET. Hier is wat in dié week se aflewering voorlê.
Top 20_Episode 43-1

Dié week maak die splinternuwe Joshua Na Die Reën-musiekvideo sy eksklusiewe debuut op die Top 20. Ons gaan loer agter die skerms in by Francois van Coke om te sien hoe hy werk maak van sy nuwe album en ons gas op die bank is Ruan Josh.

Hier is Joshua Na Die Reën se boodskap aan kykers:



Kyk Top 20, Vrydae om 20:00 op kykNET NOU! (herhaling Saterdag om 15:00) en 21:30 op kykNET.

Hier is die huidige top-20:

1.  Francois Van Coke - Mensdom
2.  Gerhard Steyn - Deel van Jou
3.  Riana Nel - Skouers
4.  Adam Tas - Wenslys
5.  Laurika Rauch en Loki Rothman - Blou
6.  Ampie - Ons was Jonk
7.  Die Heuwels Fantasties - LED Liefde
8.  ADAM - Vergifnis
9.  Jak De Priester - Hoener met die rooi skoene
10. MWAH - Magneties
11. Bobby Van Jaarsveld - Geloof Hoop Liefde
12. Twee - Brandewyn
13. Bittereinder
14. LEAH - Jou Liefde
15. Arno Carstens - Die Anderkant
16. Ricus Nel - Een Tree
17. Ruan Josh - Toevallig
18. Charlize Berg - Hoeka Toeka
19. Martin Bester - Sterre
20. Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My

34 top 20 episode 43 1

34 top 20 episode 43 2

34 top 20 episode 43 3

34 top 20 episode 43 4