Logo

Solo Shoes: Hier is die wenners

Nuus
04 September 2015
Drie kykers het die kans gestaan om ’n R1000-koopbewys van Solo Shoes te wen.
Solo Shoes_Logo
Drie kykers het ’n kans gestaan om  R1000-koopbewys van Solo Shoes te wen deur ’n eenvoudige vraag te beantwoord.

Hier is die wenners:
Desiree Freygang
Dominique Parkins
Jackie-Ann du Bruyn

Solo Shoes bied die nuutste style en neigings vanaf Europa teen bekostigbare pryse. Ons maak seker die skoene word sό vervaardig dat dit stylvol, maar steeds baie gemaklik is. Die belangrikste aspek vir ons is kliëntediens – ons maak altyd seker dat ons kliënt tevrede is. Daar is tans 41 takke landswyd en ons hoop om binnekort nog meer uit te brei.

34 solo shoes logo