Logo

Pinocchio vanaf September op die kassie

Nuus
31 Augustus 2016
Die geliefde Pinocchio sal vanaf 15 September 2016 op kykNET uitgesaai word.
Pinocchio 2
Pinocchio se lewe begin wanneer die timmerman Geppetto dié marionet uit ’n stuk hout kerf. Die houtpop begin praat en dit is hoe Pinocchio se lewe begin. Gepetto is baie trots op sy meesterstuk en voel baie gelukkig.

Skakel in vanaf Donderdag 15 September 2016 om te sien wat hierdie stoute houtkabouter en sy maatjie Gina aanvang. Hiermee die tye wanneer Pinocchio uitgesaai gaan word:

Donderdae om 17:00
Vrydae om 16:30
Maandae om 17:00
Dinsdae om 17:00
Woensdae om 17:00

34 pinocchio 2