Geliefde boek en teaterstuk kry nuwe lewe as TV-reeks โ Dinge van 'n kindโn Nuwe dramareeks, Dinge van โn kind, word vanaf Dinsdag 10 Mei 2022 om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai. Die reeks is gegrond op die gelyknamige boek uit die pen van die bekroonde skrywer Marita van der Vyver.