Coenie het gaan kyk vir wie liggaamsbou ’n lewenswyse is, wat die verskil is tussen Olimpiese rofstoei en vertoonstoei is en meer oor hokgevegte en MMA uitgevind.
’n Ander Wêreld met Coenie is op Sondae om 20:00 op die kassie.
’n Ander Wêreld met Coenie is op Sondae om 20:00 op die kassie.