Logo
kykNET_Op_my_Eish!_S3_Brendan_Peyper_Slim_BB
web uni tv guide

Op My Eish!

144RealiteitPG13 L

#OpMyEish - Episode 3 - Wat Om Te Verwag

Video
25 Januarie

Daar's verseker baie om na uit te sien in Episode 3! Jo Black vertel van 'n lekker aktiwiteit saam met die ander 6 meisies wat nie by die braai was nie - en selfs 'n eerste romantiese afspraak met slegs een van die dames! #OpMyEish, elke Donderdag om 20:00 op #kykNET, DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream: https://bit.ly/48Egd4Y #HomeOfLocal