Logo
Die Real Housewives van Pretoria - Season 1. Lottostar Kompetisie - R50 000
web uni tv guide

Die Real Housewives van Pretoria

144Realiteit13 L

Lewenslesse met Mel – Die Real Housewives van Pretoria

Nuus
17 November 2022
Mel se pad na sukses het haar heelwat interresante lesse oor mense, besigheid en haarself geleer. In die eerste vyf episodes van #RHOPTA het sy alreeds baie wysheid met kykers gedeel! Hier is ’n paar van ons gunstelinge:
RHOPTA

Lewensles #1

“If you want something you’ve never had, you must do something you have never done.”

Lewensles #2

“Jy kan nee sê vir drank, jy kan beheer wat in jou mond ingaan en jy kan so bietjie beheer wat ook uit jou mond uit gaan.”

Lewensles #3

“’n Man moet baie lief wees vir my eendag. Liewer vir my as wat ek vir hom is. Dan weet ek dis die regte een.”

Lewensles #4

“Wat nice is van ’n last impression is the lasting impression. So, as jy laaste inkom, it sets the tone for the conversation.”

Lewensles #5

“Wat ek opgetel het van vriende, is dat hulle gee baie slegte raad. Hulle half forseer hulle raad op jou af. Jy moet nou hulle raad volg.”

Lewensles #6

“As jy sê iemand is suksesvol, moet jy suksesvol wees om sukses te kan sien.”

Lewensles #7

“As jy meer het as ander mense, praat jy nooit van hulle nie, maar as jy minder het en jy het eintlik niks om te wys nie – dis dan wanneer jy jou opinies lug.”

Lewensles #8

“Only take advice from someone you would want to trade places with and never take advice from someone you would not trade places with.”

Lewensles #9

“Meisies moet vir mekaar sê as hulle nice goed doen aan hulle gesigte en hulle lywe sodat ons mekaar kan help. Mens hou nie alles geheim nie.”

Bly ingeskakel vir meer lewenslesse en gesels saam deur die hutsmerk #RHOPTA op Facebook, Twitter en Instagram te gebruik.