Logo

kykNET: Dis tyd!

Nuus
10 Maart 2017
kykNET het gister die eerste van ’n reeks nuwe visuele elemente vir die drie kykNET-kanale by ’n media-geleentheid naby Johannesburg gedeel.
kykNET 3D Article

kykNET het gister die eerste van ’n reeks nuwe visuele elemente vir die drie kykNET-kanale by ’n media-geleentheid naby Johannesburg gedeel. Dit vorm deel van die kykNET-kanale se kleurvolle metamorfose wat vir 2017 beplan word. Daar heers groot opgewondenheid onder die media oor die nuwe kenteken en is as vars en relevant beskryf.

kykNET is saam met ons kykers vooruitdenkend en wil inpas met wat op die televisie-landskap gebeur en op ons inhoudshorisonne wink.

Kykers kan uitsien na die 30ste Maart om hierdie historiese oomblik saam met kykNET te vier.