Logo

Krone 2-konsert 2015

Nuus
14 Julie 2015
Die Krone – Kurt Darren, Nicholis Louw, Ray Dylan, Heinz Winckler en Snotkop – en ’n hele rits eersteklas-gaskunstenaars beloof om Carnival City se dak op 25 en 26 Julie te skud.
Die Krone – Kurt Darren, Nicholis Louw, Ray Dylan, Heinz Winckler en Snotkop – en ’n hele rits eersteklas-gaskunstenaars beloof om Carnival City se dak op 25 en 26 Julie te skud.

Adam Tas, Manie Jackson, Andriëtte, Karlien van Jaarsveld, Liezel en Elizma Theron is slegs enkele van die name wat by die Krone sal aansluit.

Konsertgangers kan uitsien na ’n heerlike saamsing-jol, wat plaaslike treffers sowel as internasionale ranglys-treffers insluit.

Kaartjies is by Computicket beskikbaar.