Logo

Jou naweek spyskaart – 8 Oktober 2021

Nuus
08 Oktober 2021
Loer nét hier vir lekker resepte vanuit jou gunsteling kykNET-programme vir 'n heerlike naweek spyskaart.
kykNET Kombuis

Soos oudergewoonte neem Jan Braai ons op 'n smaakreis na ander lande. Vandeesweek se resep is geïnspireer deur 'n Portugese-gunsteling en natuurlik word dit voorberei op 'n braaivuur.

Loer hier na ander resepte vanuit Jan Braai vir Erfenis.

In die eerste episode van Wanderlus het Hennie en Nicole meegeding om te sien wie die beste Silwervis-dis kan maak. 

Nicole het besluit op 'n oopgevlekte Silwervis op die kole.

Terwyl Hennie sy visfilette in 'n bamboes gestoom het op die braaivuur.

Vir jou kaasbord kan jy gerus Henriëtte se vyekompotem probeer vanuit die eerste episode van die tweede seisoen van Net Koffie.

Nataniël se resepte vanuit die eerste episode van Terwyl ek wag is genoeg om enigeen se mond te laat water.

Hy skop af met 'n vinkelsaadbroodjie.

Vir hoofgereg smul ons aan 'n Forelfilet.

En vir nagereg dis hy gebraaide pere met heuning en tiemie op.

Loer hier na nóg resepte vanuit die kykNET-kombuis.