Jak de Priester en sy vrou, Michelle, se seun, Mika, is vandag gebore. De Priester het omstreeks 11:30 dié foto op Instagram gedeel. “#Hiergaanons! 3de keer… laaste keer #lifeisbeautiful #welkom Mika #itsaboy #liefde,” (sic) het hy gesê.
Die egpaar het nog twee kinders, Jamie en Mija. Talle boodskappe van gelukwensing het op sosiale media vir hulle ingestroom.
Die egpaar het nog twee kinders, Jamie en Mija. Talle boodskappe van gelukwensing het op sosiale media vir hulle ingestroom.