Logo
Koppieteefontein
web uni tv guide

Koppieteefontein

144RealiteitPG

Tyd vir nog ’n koppie tee - KoppieTeeFontein

Video
04 Mei

Maak vir jou nog ’n warm koppie tee en raak gemaklik, Jak de Priester is terug vir ’n derde seisoen van die gewilde geselsprogram, KoppieTeeFontein. Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!