Kan jy en jou pa of ma beter koek versier as Koekedoor-wenner Mareli Visser?
kykNET, in samewerking met Huletts, bied aan Koekedoortjie, ’n koekversierkompetisie, tydens die Innibos Laeveldse Nasionale Kunstefees, daagliks van 29 Junie tot 2 Julie 2016 om 12:00 by die kykNET Verhoog.
Kinders tussen die ouderdomme van 6 en 12 jaar kan saam met hul pa/ma vir Mareli Visser, wenner van kykNET se eerste Koekedoor-reeks, uitdaag.
Die spanne gaan ’n kykNET-stoel moet maak uit ’n sponskoek en vir Mareli gaan ons beslis iets moeiliker gee!
Slegs 5 spanne kan per dag deelneem en inskrywings moet vooraf gedoen word, of by die kykNET Verhoog. Daar is lekker pryse te wen en hul kuier ook elke dag tussen 12:00 en 12:30 saam met die akteurs van Getroud met Rugby die sepie!
Inskrywings kan vooraf gedoen word by Hetta Saunderson by 082 920 3444 of [email protected].