Logo

Ikoniese oomblikke – SAFTAs 2023

Nuus
08 September 2023
Met dié oomblikke is dit geen raaisel om te weet hoekom kykNET met 68 benoemings spog by vanjaar se SAFTA-toekennings nie!
SAFTAs ikoniese oomblikke article image

Hier volg die oomblikke wat ons vanjaar na ons asems laat snak het en ons vasgenael gehou het voor die kassie. 

Binnelanders

Suidooster

Diepe waters

Arendsvlei

Die groot niks

Die groenste vingers

Trend

Hotel

Dinge van ‘n kind

Fraksie

Die SAFTAs vind plaas op 29 en 30 September 2023 met die groot toekenningsgeleentheid wat regstreeks uitgesaai sal word op 30 September op Mzansi Magic, kanaal 161 om 19:00. 

Gesels saam op sosiale media deur die hutsmerk, #SAFTAs te gebruik.