Logo

Hallelujah SA: SA-toer skop af in Pretoria

Nuus
13 April 2016
kykNET en LiG-tydskrif bied met trots aan: Hallelujah SA, eersdaags te sien by die Barnyard-teater, saam met Laerskool Garsfontein en Laerskool Kameelfontein.
HallelujahSA Pretoria

Hallelujah SA sal in Pretoria op 25 April 2016 saam met die skoolkore van Laerskool Garsfontein en Laerskool Kameelfontein by die Barnyard-teater optree. kykNET en LiG-tydskrif is die trotse mediavennote vir dié lofprysingsprojek. Kry jou kaartjies nóú hier.


34 hallelujah sa pretoria

34 hallelujah sa 1

34 hallelujah 3

34 hallelujah 2


Hallelujah SA het die musiekvideo vir “Op berge staan” onlangs eksklusief op kykNET bekendgestel! Kyk die video weer hier onder: