Logo

Fragrance Boutique: Hier is die wenners

Nuus
04 September 2015
Sewe gelukkige kykers het elk ’n aanlynkoepon (ter waarde van R460) met komplimente van die Fragrance Boutique gewen.
Fragrance Boutique 01
Sewe gelukkige kykers het elk ’n aanlynkoepon (ter waarde van R460) met komplimente van die Fragrance Boutique gewen.

Hier is die wenners:

Verna Venter
Elaine Heckroodt
Corne Marais
Sandra Horn
Leon Foreman
Helene Nel
Beatrix van Jaarsveld

34 fragrance boutique 01


Die Fragrance Boutique het 15 jaar gelede hul deure oopgemaak, met die doel om op te staan teen die buitensporige hoë pryse van internasionale parfuumhandelsname.

Hulle is trots daarop om:
- die vooraanstaande franchise-parfuumwinkel in Afrika te wees;
- die grootste voorraad van internasionale parfuum in Afrika te hê;
- en parfuum te ontvang op dieselfde datum as wat dit internasionaal vrygestel word – ’n hele seisoen voordat dit gewoonlik in Suid-Afrika vrygestel word.

34 fragrance boutique logo