’n Mens moenie dink Koekedoor is nét ’n bakkompetisie nie, meen Mareli. Dit gaan oor baie meer as dít, sê sy.
’n Fyn teepartytjie vir die tuinbouklub is die inspirasie vir dié week se tema, en die Koekedore moet verder blomme as inspirasie gebruik. Die eetgoed moet fyn wees. Báie fyn, sê die beoordelaar Elizabeth Cloete.
Hul eerste uitdaging is om ’n Switserse rolkoek vir ’n tuinpartytjie te bak. Toe hulle sakgeld begin verdien het, het haar vriendinne vinielplate gekoop. Sy? ’n Outydse rolkoek, vertel die beoordelaar Mari-Louis Guy.